News archive

News archive - February-2011

LBK ook teen nasionalisering

Die Landboubesigheidskamer het in sy elektroniese nuusbrief gesê hoewel hy met kommer kennis geneem het van uitlatings oor die nasionalisering van plase, banke en myne, dit belangrik is om te beklemtoon dat 'n opemark-ekonomie steeds die amptelike beleid van die regering van die dag is. Die regerende party het dit die afgelope week weer bevestig.

27.06.2011 / Agbiz in the news

More

Regering steun steeds vrye mark

Die nasionalisering van plase is nié die amptelike standpunt van die Suid-Afrikaanse Regering nie en mnr. Julius Malema se uitsprake moet binne dié konteks gesien word.

Die Landboubesigheidskamer (LBK) het dié punt oorgedra in sy weeklikse nuusbrief.

Skokgolwe

Malema het tydens die ANC-jeugliga se onlangse kongres aangedring dat plase, banke en myne genasionaliseer moet word. Dié kommentaar het skokgolwe deur die sakewêreld gestuur.

23.06.2011 / Agbiz in the news

More

Kredietwet kan landbou knou

Die herfinasiering van  ‘n een-mansaak(soo  ‘n boerdery) wat  ‘n  rampspoedige jaar beleef het, is onwetting ingevolge die Nasionale Kredietwet(Wet 34 van 2005).Dit kom neer op roeke-lose lenery.

13.06.2011 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber