News archive

News archive - January-2010

Vervoer: Staking kan landbou ontwrig

Die landwye vervoerstaking kan die landbousektor - asook die voorsiening van voedsel aan winkels - ontwrig, sê die LBK.

Die landwye vervoerstaking kan die landbousektor - asook die voorsiening van voedsel aan winkels - ontwrig, sê dr. John Purchase, hoof van die Landboubesigheidskamer (LBK).

“Landbou-logistiek speel ‘n baie belangrike rol in die vervoer van byvoorbeeld grane na verwerkers. Dié staking gaan nie net die vervoer van landbouprodukte na verwerkers ontwrig nie, maar dit kan ook groot implikasies vir die voorsiening van varsprodukte soos vrugte, melk en groente aan winkels beteken,” sê hy.

14.05.2010 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber