Agbiz Congress 2024 | Antois van der Westhuizen – AFR Besturende Direkteur: John Deere Financial

John Deere Financial was die hoofborg van die Agbiz Kongres wat 6 en 7 Junie by Sun City plaasgevind het. Ons hoor van Antois van die Westhuizen wat die waarde van so ‘n byeenkoms vir landboubesighede is.

Published: 31 July 2024