Oud-Springbokrugbyspeler, Jannie du Plessis, was vanjaar ‘n gasspreker by die gala-aand van die Agbiz Kongres wat onlangs by Sun City gehou is. Hartsnare is geroer toe hy stories uit sy lewe met die gehoor gedeel het. Ons hoor hier wat sy boodskap aan ons landbouleiers is.
Published: 31 July 2024